| Simpol Limited is producing tools so that everyone can develop their own software applications quickly and easily in ways that were not previously possible — and not just by programming. | ('Simpol Beperk') 'Simpol Limited' verskaf werkstuie om enigeen te help om sy/haar sagteware toepassing so spoedig en maklik moontlik te doen op maniere wat nog nooit voorheen moontlik was nie — en nie slegs deur programmering nie! |
| Simpol Limited offers the complete multi-platform package. An application written in SIMPOL will run on the Linux, Mac OS-X and Windows operating systems without any changes. An end to compatibility problems. | ('Simpol Beperk') 'Simpol Limited' bied die volledige oplossing oor meervuldige platvorms in een pakket. 'n Toepassing wat in SIMPOL geskryf is, sal sonder enige veranderings onder die Linux, Mac OS-X en Windows bedryfstelsels gebruik kan word. 'n Einde aan aanpassings probleme. |
| SIMPOL Professional
will enable ordinary computer users as well as professional developers to create both simple
and complex software applications. Planned for 2009 / Q1 |
Die ('SIMPOL Professioneel') 'SIMPOL Professional' sal
doodgewone gebruikers sowel as professionele programmeerders in staat stel om beide eenvoudige
en gekompliseerde sagteware toepassings te skep. Beplande vrystelling tydens die eerste kwartaal van 2009 |
| Versions will be produced in many languages, including German, Italian, Spanish, French, Russian and Chinese. Planned for 2010 / Q3 onwards | Weergawes sal in verskeie tale uitgebring word, met onder andere Duits, Italiaans,
Spaans, Frans, Russies, end Sjinees. Beplande vrystelling tydens die derde kwartaal van 2010. |
| A community of committed developers is being created who will be encouraged and rewarded to create sample applications. | 'n Gemeenskap van doelgerigte en toegewyde ontwikkelaars en programmeerders word geskep wat beide aangemoedig en beloon sal word om nuwe toerpassings as voorbeelde te skep. |
| SIMPOL Mobile will enable users to create
and modify applications that run on mobile computers, organizers, PDAs, and high-end mobile
phones. Planned for 2010 / Q3 |
('Simpol Mobiel') 'Simpol Mobile' sal gebruikers in staat stel om
toepassings wat op mobiele rekenaars, organiseerders, persoonlike digitale assistente (PDA's)
en hoëvlak selfoonhandstukke gebruik kan word, van nuuts af te skep en aan te pas.
Beplande vrystelling tydens die derde kwartaal van 2010. |
| SIMPOL Professional Services provides training and support for SIMPOL users. Superbase users can get support for the conversion to SIMPOL. This allows them to use their original Superbase applications on modern operating systems. | ('Simpol Professionele Dienste') 'Simpol Professional Services' verskaf opleiding en bystand vir SIMPOL gebruikers. Superbase gebruikers kan ook bystand verleen word tydens die omskakeling na SIMPOL. Dit laat hulle toe om al hulle oorspronklike Superbase toepassings op moderne bedryfstelsels te kan gebruik. |
On March 12th, 2010 Simpol Limited released the third maintenance update of SIMPOL Professional.
Read more...